| Modulekode | JWT 115 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Atome; atoomkern; elemente; verbindings; chemiese bindings; intermolekulêre kragte, chemies reaksies, oksidasie en reduksie; sure en basisse; organiese chemie. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | 3 (40-49%) in beide Fisiese Wetenskap en Wiskunde in Graad 12. |
| Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 4 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App